3En die slang+ was die versigtigste* van al die wilde diere van die veld wat Jehovah God gemaak het. Toe het die slang vir die vrou gesê: “Het God werklik gesê dat julle nie van al die bome van die tuin mag eet nie?”+
3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy slinksheid verlei het,+ julle denke op die een of ander manier sleg sal word en dat julle die opregtheid en die reinheid* sal verloor wat die Christus verdien.+
14 Maar die twee vlerke van die groot arend+ is aan die vrou gegee, sodat sy die wildernis in, na haar plek, kon vlieg, waar sy ’n tyd en tye en ’n halwe tyd*+ gevoed sou word, weg van die gesig van die slang af.+