Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 21:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Toe het Satan* teen Israel opgetree en Dawid aangehits om Israel te tel.+

  • Job 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En die dag het aangebreek waarop die seuns van die ware God*+ ingekom het om hulle plek voor Jehovah+ in te neem, en Satan+ het ook tussen hulle ingekom.+

  • Sagaria 3:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het die engel van Jehovah vir Satan gesê: “Mag Jehovah jou bestraf, o Satan,+ ja, mag Jehovah, wat Jerusalem uitgekies het,+ jou bestraf! Is hierdie man nie ’n brandende stomp wat uit die vuur geruk is nie?”

  • Matteus 4:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het Jesus vir hom gesê: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskryf: ‘Jy moet Jehovah* jou God aanbid+ en hom alleen dien.’”*+

  • Johannes 13:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Nadat Judas die stukkie brood geneem het, het Satan in hom ingevaar.+ Toe het Jesus vir hom gesê: “Wat jy doen, doen dit nog gouer.”

  • Romeine 16:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Die God wat vrede gee, sal Satan binnekort onder julle voete vergruis.+ Mag die onverdiende goedheid van ons Here Jesus met julle wees.

  • 2 Tessalonisense 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar die teenwoordigheid van die mens van wetteloosheid is Satan se werk,+ met allerhande kragtige werke en misleidende tekens en wonderwerke+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel