Lukas 10:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Toe het hy vir hulle gesê: “Ek sien dat Satan reeds soos weerlig uit die hemel geval het.+ Openbaring 12:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En toe die draak sien dat hy na die aarde neergegooi is,+ het hy die vrou vervolg+ wat aan die seun geboorte gegee het.
13 En toe die draak sien dat hy na die aarde neergegooi is,+ het hy die vrou vervolg+ wat aan die seun geboorte gegee het.