Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 13:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En doen dit omdat julle weet in watter tyd ons lewe. Dit is nou die uur vir julle om wakker te word,+ want ons redding is nou nader as toe ons gelowiges geword het.

  • Hebreërs 9:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 so is die Christus ook eens en vir altyd geoffer om die sondes van baie te dra.+ Wanneer hy die tweede keer verskyn, sal dit nie wees om sonde weg te neem nie,* en hy sal gesien word deur dié wat vol verlange daarna uitsien om deur hom gered te word.+

  • 1 Petrus 1:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 wat danksy julle geloof beskerm word deur God se krag vir ’n redding wat in die tyd van die einde* geopenbaar sal word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel