1 Johannes 2:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Vaders, ek skryf aan julle omdat julle hom leer ken het wat van die begin af is. Jong manne, ek skryf aan julle omdat julle sterk is+ en die woord van God in julle bly+ en julle die Duiwel* oorwin het.+
14 Vaders, ek skryf aan julle omdat julle hom leer ken het wat van die begin af is. Jong manne, ek skryf aan julle omdat julle sterk is+ en die woord van God in julle bly+ en julle die Duiwel* oorwin het.+