8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die heilige gees op julle kom,+ en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem,+ in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel* van die aarde.”+
8 Moet jou dus nie skaam vir die getuienis oor ons Here nie,+ en ook nie vir my, wat ’n gevangene ter wille van hom is nie. Maar wees bereid om vir die goeie nuus te ly+ en om op God se krag te vertrou.+
9 Ek, Johannes, is julle broer en iemand wat die koninkryk+ met julle deel en ook moeilike tye deurmaak+ en volhard+ as ’n volgeling van Jesus.+ Ek was op die eiland Patmos omdat ek oor God gepraat en van Jesus getuig het.