26 “As iemand na my toe kom en nie sy pa en ma en vrou en kinders en broers en susters, ja, en selfs sy eie lewe haat* nie,+ kan hy nie my dissipel wees nie.+
24 Tog is my eie lewe* nie vir my belangrik nie,* solank ek net my loopbaan en die bediening wat ek van die Here Jesus ontvang het, kan voltooi,+ naamlik om deeglik van die goeie nuus van God se onverdiende goedheid te getuig.