Openbaring 4:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Reg rondom die troon was daar 24 trone, en op hierdie trone het ek 24 ouderlinge+ sien sit, wat wit klere aangehad het en goue krone op hulle koppe gehad het. Openbaring 19:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En die 24 ouderlinge+ en die vier lewende wesens+ het neergeval en God aanbid wat op die troon sit en het gesê: “Amen! Loof Jah!”*+
4 Reg rondom die troon was daar 24 trone, en op hierdie trone het ek 24 ouderlinge+ sien sit, wat wit klere aangehad het en goue krone op hulle koppe gehad het.
4 En die 24 ouderlinge+ en die vier lewende wesens+ het neergeval en God aanbid wat op die troon sit en het gesê: “Amen! Loof Jah!”*+