Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 11:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Ek is jaloers oor julle met ’n goddelike jaloesie,* want ek het julle persoonlik aan een man in die huwelik belowe om julle as ’n rein* maagd voor die Christus te stel.+

  • Jakobus 1:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Die vorm van aanbidding* wat in die oë van ons God en Vader rein en onbesmet is, is dít: om na weeskinders+ en weduwees+ om te sien wanneer hulle deur moeilike tye gaan+ en om jouself nie deur die wêreld te laat besmet nie.+

  • Jakobus 4:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Julle ontroues,* weet julle nie dat vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie? Elkeen wat ’n vriend van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel