Eksodus 20:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want in ses dae het Jehovah die hemel, die aarde, die see, en alles wat in hulle is, gemaak, en op die sewende dag het hy begin rus.+ Daarom het Jehovah die Sabbatdag geseën en dit geheilig. Psalm 146:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 die Maker van hemel en aarde,van die see en alles wat in hulle is,+die Een wat altyd getrou bly,+
11 Want in ses dae het Jehovah die hemel, die aarde, die see, en alles wat in hulle is, gemaak, en op die sewende dag het hy begin rus.+ Daarom het Jehovah die Sabbatdag geseën en dit geheilig.