Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 15:51, 52
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 51 Kyk! Ek vertel julle ’n heilige geheim: Ons sal nie almal sterf* nie, maar ons sal almal verander word,+ 52 in ’n oomblik, in ’n oogwink, wanneer daar op die laaste trompet geblaas word. Want daar sal op die trompet geblaas word,+ en die dooies sal opgewek word met liggame wat nie kan vergaan nie, en ons sal verander word.

  • 1 Tessalonisense 4:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Want die Here self sal uit die hemel neerdaal met ’n bevelende roep, met ’n aartsengel+ se stem en met God se trompet, en dié wat dood is in eenheid met Christus, sal eerste opstaan.+ 17 Daarna sal ons wat nog lewe, saam met hulle in wolke weggeneem word+ om die Here in die lug te ontmoet,+ en so sal ons altyd by die Here wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel