Eksodus 15:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+ Wie is soos u, magtig in heiligheid?+ Die Een wat met lofliedere gevrees moet word, die Een wat wonders doen.+ Psalm 111:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die werke van Jehovah is groot.+ ד [Dalet] Almal wat vreugde daarin vind, ondersoek dit.+ Psalm 139:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek prys u omdat ek op ’n ontsagwekkende manier wonderlik gemaak is.+ U werke is wonderlik.+ Ek weet dit alte goed.
11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+ Wie is soos u, magtig in heiligheid?+ Die Een wat met lofliedere gevrees moet word, die Een wat wonders doen.+
14 Ek prys u omdat ek op ’n ontsagwekkende manier wonderlik gemaak is.+ U werke is wonderlik.+ Ek weet dit alte goed.