Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:43
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 43 Wees bly, o nasies, saam met sy volk,+

      want hy sal die bloed van sy knegte wreek,+

      en hy sal wraak neem op sy vyande+

      en versoening doen vir die land van sy volk.”*

  • Romeine 12:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Moenie self wraak neem nie, geliefde vriende, maar laat die woede aan God oor,+ want daar staan geskryf: “‘Die wraak is myne. Ek sal terugbetaal,’ sê Jehovah.”*+

  • Openbaring 6:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe hy die vyfde seël oopmaak, het ek onder die altaar+ die siele*+ gesien van dié wat doodgemaak is weens die woord van God en weens die getuienis wat hulle gegee het.+ 10 Hulle het met ’n harde stem uitgeroep: “Hoe lank sal dit nog neem, Soewereine Heer, heilig en waar,+ voordat u dié wat op die aarde woon, oordeel en wraak neem vir ons bloed?”+

  • Openbaring 19:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Hierna het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot skare in die hemel was. Hulle het gesê: “Loof Jah!*+ Die redding en die eer en die mag behoort aan ons God, 2 want sy oordele is betroubaar en regverdig.+ Want hy het die groot prostituut geoordeel wat die aarde met haar seksuele onsedelikheid* mislei het, en hy het wraak geneem vir die bloed van sy slawe wat op haar hande* is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel