Openbaring 2:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toon dan berou. As jy dit nie doen nie, kom ek gou na jou toe, en ek sal met die lang swaard van my mond teen hulle oorlog voer.+
16 Toon dan berou. As jy dit nie doen nie, kom ek gou na jou toe, en ek sal met die lang swaard van my mond teen hulle oorlog voer.+