16 Hy dwing almal – klein en groot, ryk en arm, vry mense en slawe – om op hulle regterhand of op hulle voorkoppe gemerk te word,+ 17 sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe iemand wat die merk het, die naam+ van die wilde dier of die getal van sy naam.+