Openbaring 13:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 En hy is toegelaat om asem* aan die beeld van die wilde dier te gee, sodat die beeld van die wilde dier sou praat en veroorsaak dat almal doodgemaak word wat weier om die beeld van die wilde dier te aanbid.
15 En hy is toegelaat om asem* aan die beeld van die wilde dier te gee, sodat die beeld van die wilde dier sou praat en veroorsaak dat almal doodgemaak word wat weier om die beeld van die wilde dier te aanbid.