Openbaring 2:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Laat die een wat ore het, hoor+ wat die gees vir die gemeentes sê: Die een wat oorwin,+ sal glad nie die tweede dood ondervind nie.’+ Openbaring 20:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 En die dood en die Graf* is in die poel van vuur gegooi.+ Die poel van vuur+ beteken die tweede dood.+
11 Laat die een wat ore het, hoor+ wat die gees vir die gemeentes sê: Die een wat oorwin,+ sal glad nie die tweede dood ondervind nie.’+
14 En die dood en die Graf* is in die poel van vuur gegooi.+ Die poel van vuur+ beteken die tweede dood.+