Jesaja 25:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hy sal die dood vir ewig wegneem,+en die Soewereine Heer Jehovah sal die trane van alle gesigte afvee.+ Hy sal die vernedering wat sy volk verduur, van die hele aarde af wegneem,want dit is wat Jehovah gesê het. 1 Korintiërs 15:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 En die laaste vyand, die dood, sal vernietig word.+
8 Hy sal die dood vir ewig wegneem,+en die Soewereine Heer Jehovah sal die trane van alle gesigte afvee.+ Hy sal die vernedering wat sy volk verduur, van die hele aarde af wegneem,want dit is wat Jehovah gesê het.