Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Die regverdiges sal onthou word en sal geseën word,+

      maar die naam van die goddeloses sal verdwyn.+

  • Hebreërs 10:26, 27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Want as ons opsetlik sonde beoefen nadat ons akkurate kennis van die waarheid ontvang het,+ bly daar nie meer enige offerande vir sondes oor nie,+ 27 maar daar is ’n sekere vreeslike verwagting van oordeel en ’n brandende woede wat die teenstanders gaan verteer.+

  • Openbaring 2:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Laat die een wat ore het, hoor+ wat die gees vir die gemeentes sê: Die een wat oorwin,+ sal glad nie die tweede dood ondervind nie.’+

  • Openbaring 20:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Gelukkig en heilig is enigeen wat die eerste opstanding ontvang.+ Die tweede dood+ het geen gesag oor hulle nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die 1 000 jaar lank saam met hom as konings regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel