Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 2:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En hy sal elkeen volgens sy werke terugbetaal:+ 7 Ewige lewe vir dié wat heerlikheid en eer en onsterflikheid*+ soek deur te volhard in goeie werk,

  • 2 Timoteus 4:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Ek het die goeie stryd gestry,+ ek het die wedloop voltooi,+ ek het die geloof behou. 8 Van nou af wag die kroon van regverdigheid+ vir my, wat die Here, die regverdige regter,+ vir my in daardie dag as ’n beloning sal gee.+ Hy sal dit egter nie net vir my gee nie, maar ook vir almal wat uitgesien het na sy openbaring.

  • Jakobus 1:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Gelukkig is die mens wat volhard in moeilike tye,+ want wanneer hy goedgekeur is, sal hy die kroon van die lewe ontvang,+ wat Jehovah* belowe het aan dié wat Hom altyd liefhet.+

  • Openbaring 20:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En ek het trone gesien, en dié wat daarop gesit het, het gesag ontvang om te oordeel. Ja, ek het die siele* gesien van dié wat doodgemaak is* omdat hulle oor Jesus getuig het en oor God gepraat het, en van dié wat nie die wilde dier of sy beeld aanbid het nie en wat nie die merk op hulle voorkop en op hulle hand ontvang het nie.+ En hulle het lewend geword en 1 000 jaar lank saam met die Christus as konings regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel