Daniël 7:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Maar die heiliges van die Allerhoogste+ sal die koninkryk ontvang,+ en hulle sal die koninkryk vir ewig besit,+ ja, vir ewig en altyd.’ Openbaring 3:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Die een wat oorwin,+ sal ek toelaat om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.+
18 Maar die heiliges van die Allerhoogste+ sal die koninkryk ontvang,+ en hulle sal die koninkryk vir ewig besit,+ ja, vir ewig en altyd.’
21 Die een wat oorwin,+ sal ek toelaat om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.+