6 Gelukkig en heilig is enigeen wat die eerste opstanding ontvang.+ Die tweede dood+ het geen gesag oor hulle nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die 1 000 jaar lank saam met hom as konings regeer.+
8 Maar die lafaards en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid en moordenaars+ en seksueel onsedelike* mense+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars en al die leuenaars+ sal in die poel gegooi word wat met vuur en swael brand.+ Dit beteken die tweede dood.”+