16 En in sy regterhand het hy sewe sterre+ gehad, en ’n skerp, lang, tweesnydende swaard+ het uit sy mond gekom, en sy gesig was soos die son wanneer dit op sy helderste is.+
15 En uit sy mond kom ’n skerp, lang swaard+ waarmee hy die nasies sal vernietig, en hy sal met ’n ysterstaf as herder teenoor hulle optree.+ Hy trap ook die wynpers van die groot woede van God die Almagtige.+