Lukas 12:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Ek sê vir julle: As iemand voor mense sê dat hy my ken,+ sal die Seun van die mens ook voor die engele van God sê dat hy hom ken.+ 1 Johannes 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Elkeen wat die Seun verwerp, is nie in eenheid met die Vader nie.+ Maar die een wat die Seun erken,+ is in eenheid met die Vader.+
8 “Ek sê vir julle: As iemand voor mense sê dat hy my ken,+ sal die Seun van die mens ook voor die engele van God sê dat hy hom ken.+
23 Elkeen wat die Seun verwerp, is nie in eenheid met die Vader nie.+ Maar die een wat die Seun erken,+ is in eenheid met die Vader.+