Handelinge 16:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 ’n Vrou met die naam Liʹdia, wat ’n aanbidder van God was, het geluister. Sy was van die stad Tiatiʹra+ en het pers materiaal verkoop. Jehovah* het haar hart wyd oopgemaak om aandag te skenk aan die dinge wat Paulus gesê het.
14 ’n Vrou met die naam Liʹdia, wat ’n aanbidder van God was, het geluister. Sy was van die stad Tiatiʹra+ en het pers materiaal verkoop. Jehovah* het haar hart wyd oopgemaak om aandag te skenk aan die dinge wat Paulus gesê het.