31 Asof dit nie erg genoeg was dat hy dieselfde sondes gepleeg het as Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, nie, het hy ook Iseʹbel,+ die dogter van Etʹbaäl, die koning van die Sidoniërs,+ as vrou geneem en Baäl begin dien+ en voor hom neergebuig.
22 Toe Joram Jehu sien, het hy gevra: “Kom jy in vrede, Jehu?” Maar hy het gesê: “Hoe kan daar vrede wees terwyl jou ma, Iseʹbel,+ voortgaan om prostitusie en towery te beoefen?”+