Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 5:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar nou skryf ek aan julle om op te hou assosieer+ met enigeen wat ’n broer genoem word maar wat seksueel onsedelik* of gierig is+ of wat afgode aanbid of ander uitskel* of wat ’n dronkaard+ of ’n afperser+ is. Moenie eers saam met so iemand eet nie.

  • Galasiërs 5:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die werke van die vlees kan duidelik gesien word, en dit is seksuele onsedelikheid,*+ onreinheid, skaamtelose gedrag,*+

  • Efesiërs 5:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Want julle weet en julle besef self dat niemand wat seksueel onsedelik*+ of onrein of gierig+ is – wat beteken om ’n afgodedienaar te wees – ’n erfdeel in die Koninkryk van die Christus en van God het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel