Psalm 89:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 En ek sal hom die eersgeborene maak,+die hoogste van die konings van die aarde.+ 1 Timoteus 6:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die gelukkige en enigste Heerser sal homself op die vasgestelde tye openbaar. Hy is die Koning van dié wat as konings regeer en Here van dié wat as here+ regeer. Openbaring 19:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Op sy bo-kleed, ja, op sy bobeen, is ’n naam geskryf: Koning van die konings en Here van die here.+
15 Die gelukkige en enigste Heerser sal homself op die vasgestelde tye openbaar. Hy is die Koning van dié wat as konings regeer en Here van dié wat as here+ regeer.
16 Op sy bo-kleed, ja, op sy bobeen, is ’n naam geskryf: Koning van die konings en Here van die here.+