Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g96 1/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1996
Ontwaak!—1996
g96 1/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Januarie, 1996

Ons bedreigde planeet—Kan dit gered word?

Ons planeet word versmoor deur besoedeling, kaalgestroop deur ontbossing en uitgeput deur hebsugtige uitbuiting. Is daar ’n toekoms vir ons bedreigde planeet?

3 Ons planeet—Die stryd om dit te red

6 Word die stryd gewen?

12 Ons brose planeet—Wat van die toekoms?

19 Ek was rigtingloos, maar het ’n doel in die lewe gevind

26 Die Bybelse beskouing

Is Maria die “Moeder van God”?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Jessica se toespraak

32 “Uit die mond van klein kindertjies”

Die Grieks- Ortodokse Kerk—’n verdeelde godsdiens 15

“Die Kerk van Griekeland word uitmekaargeskeur”, het ’n Griekse universiteitsprofessor gesê. Waarom gebeur dit? En wat is die gevolge daarvan?

“Kankoe”-lughawe—Gesien maar nie gehoor nie 24

Dis waar—’n lughawe wat dag en nag gebruik kan word sonder om ’n steurnis te wees!

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Uit die boek The Pictorial History of the World

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Buiteblad: Kind tussen vullis: Foto: Casas, Godo-Foto

    Afrikaanse publikasies (1975-2023)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel