Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g97 12/22 bl. 31
  • Saakregister vir die 78ste jaargang van Ontwaak!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister vir die 78ste jaargang van Ontwaak!
  • Ontwaak!—1997
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • DIE BYBELSE BESKOUING
  • DIERE EN PLANTE
  • EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING
  • GESONDHEID EN GENEESKUNDE
  • GODSDIENS
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JONGMENSE VRA
  • LANDE EN VOLKE
  • LEWENSVERHALE
  • MENSEVERHOUDINGS
  • WÊRELDSAKE EN –TOESTANDE
  • WETENSKAP
Ontwaak!—1997
g97 12/22 bl. 31

Saakregister vir die 78ste jaargang van Ontwaak!

ALLERLEI

Aardwye tuin, 4/8

Alpynse Nasionale Parke, 11/22

Bereken die koste van verhuising! 5/8

Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8, 10/8, 12/8

Espresso—koffie op sy beste, 11/8

Internet, 7/22

Kombuis kan pret wees, 1/8

Man wat die wêreld ontsluit het (Magellaan), 11/8

Moltreinstelsels, 3/22

Probleemvrye paradys, 10/8

“Sewe flaters van die wêreld”, 1/8

Vermoeidheid—’n strik vir vragmotorbestuurders, 8/8

Via Egnatia (Romeinse hoofweg), 8/22

Waarom diamante so duur is, 7/8

Wat maak mense gelukkig? 10/22

Wolke word benut, 10/8

DIE BYBELSE BESKOUING

Aarde deur vuur vergaan? 1/8

Asketisme die sleutel tot wysheid? 10/8

“Geen deel van die wêreld” 9/8

Kan huwelik ná ontrouheid gered word? 4/8

Moet Christene homoseksuele haat? 12/8

Moet Christene pasifiste wees? 5/8

Moet kinders godsdiens kies? 3/8

Regverdig armoede dat ’n mens steel? 11/8

Stem die wetenskap en die Bybel ooreen? 7/8

Verkeerd om vleis te eet? 8/8

Vloed—Feit of fabel? 2/8

Waarom jou woede beheers? 6/8

DIERE EN PLANTE

Albatros, 6/22

Bedrewe tuinier (blaarsnyermier), 3/22

Blomme toon dat iemand omgee, 3/8

Byeboerdery, 5/22

Diereslaap, 10/8

Dieretuine, 7/8

Everglades, 1/22

Insekvlug, 9/22

Jagluiperd, 9/22

Juwele van die rivieroewer (naaldekokers), 6/22

Kabeljou, 11/22

Kinders veilig by jou hond? 7/8

Klein ligdraertjies (glimwurms), 4/8

Koraalriwwe, 8/8

Kroonkraanvoëls, 10/22

Kweek jou eie spruite, 2/8

Padveiligheid vir diere, 9/8

Raaf, 1/8

Red diere, 7/8

Spitstyd tydens hoogwater (voëls in tregtermondings), 3/22

Tuine, 4/8

Wanneer diere gaap, 8/8

Wanneer is ’n by nie ’n by nie? 12/8

EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING

Verveel jou werk jou? 12/22

GESONDHEID EN GENEESKUNDE

Beskerm kinders se gesondheid, 9/22

Bilharzia, 2/22

Bly dat ek lewe! 4/22

Dieet, 6/22

Fiksheid te ver gevoer, 9/8

Hakkelry, 11/22

Malaria, 7/22

Maniere om gesondheid te beskerm, 11/22

Niere, 8/8

Ongesonde lewenswyses, 7/22

Osteoporose, 6/8

Peste, 11/22

RSD—raaiselagtige, pynlike steurnis, 9/8

Seer voete, 10/8

Tuberkulose, 12/22

Versorging, 2/8

Wysheid van onthouding en monogamie, 5/22

GODSDIENS

Franse Bybel se stryd om behoue te bly, 12/8

Geestelike honger in Roemenië, 4/22

God—Dobbelaar of skepper? 5/8

Godsdiens in oorlog, 4/22

Katolieke Kerk en evolusie, 10/22

Kruistogte, 10/8

Verhoor en teregstelling van ’n “ketter”, 5/8

JEHOVAH SE GETUIES

Boodskappers van vrede in Oos-Europa, 3/8

Dowes loof Jehovah (streekbyeenkomste vir dowes), 4/8

Emmy Zehden-weg, 1/22

“Ligstraal in ’n donker eeu” (première van Stand Firm-video), 6/22

“Maak jou oë oop en kyk” (skoolseun se opstel), 6/22

Onafskeidbare vriende (A. Evaldsson), 4/22

Rusland, 8/22

Streekbyeenkomste in Roemenië, 2/22

Voorbeeld om na te volg, 4/22

“Wat ’n hoender in die reën jaag” (Nigerië), 5/22

Wen ’n hofsaak in Griekeland, 3/22

JONGMENSE VRA

Afknouery—Watter kwaad kan dit doen? 3/22

Kry altyd die skuld, 7/22, 8/22

My sonde bely? 1/22

Om geld te maak, 9/22

Om siek te wees, 4/22, 6/22

Raves onskadelike pret? 12/22

Sal God my vriend bly? 5/22

Voortrekkery, 11/22

Waarom kry broer die aandag? 10/22

Word ’n vriend van God, 2/22

LANDE EN VOLKE

Afrikatromme, 7/22

Amasonereënwoud, 3/22

Brunost—Noorweegse kaaslekkerny, 7/8

Cuzco—eertydse Inkahoofstad, 9/8

Didgeridoo-ritmes (Australië), 4/22

Etruskers—Raaisel leef voort, 11/8

Geestelike honger in Roemenië, 4/22

Godsdiensoorloë in Frankryk, 4/22

Groot Skeurvallei, 7/22

Houtsnywerk—ou Afrikakunsvorm, 9/22

Kaba—Elegante klerestyl van Afrika, 9/8

Kilimandjaro—dak van Afrika, 9/8

Klein ligdraertjies van Nieu-Seeland (glimwurms), 4/8

Kokos-eiland—verborge skatte (Costa Rica), 9/22

Krag van sneeu (Australië), 10/22

Lewe in Australië, 10/8

Matera—stad van grotwonings (Italië), 7/8

Moskou, 12/22

Opera in die oerwoud (Brasilië), 5/22

Pigmeë, 12/8

Popocatepetl—Mexiko se vulkaan, 3/8

Singapoer—Asië se ontsierde juweel, 6/8

Tasmanië, 5/8

LEWENSVERHALE

Bly dat ek lewe! (G. Klauss), 4/22

Ek het met trane gesaai en met vreugde gemaai (R. Kirkup), 2/8

Ek het uiteindelik die waarheid gevind (E. Szanyi), 4/8

Ek was ’n jakoeza (Y. Kataoka), 3/8

Iets beters as wêreldberoemdheid (C. Pertot), 8/22

Jehovah het ons weg gelyk gemaak (J. Heggli), 12/8

“Klant is altyd reg” (W. Chin), 12/22

Les uit ’n pot vet (K. Hahn), 10/22

Musiek, dwelms, drank was my lewe (B. McKerchie), 1/8

Ons soeke na geregtigheid (A. Villa), 6/22

Ore van ’n klein kindjie (L. Lawson), 6/8

Te veel gode, totdat ek die ware een gevind het (C. Bright), 5/22

“Wanneer ek swak is, dan is ek kragtig” (L. Maass), 1/22

Wonderlike verrassing (D. Folz), 2/22

MENSEVERHOUDINGS

Geweld teen vroue, 1/8

God se universele gesinsreëling, 6/8

Hakkelry, 11/22

Help jou kinders om te floreer, 8/8

Innige versoek (aanneming), 3/8

Kinders met leergestremdhede, 2/22

Onafskeidbare vriende (gidshond vir blindes), 4/22

Padwoede (toornige bestuurders), 11/22

Toesig oor kinders, 12/8

Verdraagsaamheid te ver gevoer? 1/22

Versorging, 2/8

Waarheid oor leuens, 2/22

Wie is die ouer? die kind? 10/8

Wonderlike verrassing (aangenome kind), 2/22

WÊRELDSAKE EN –TOESTANDE

Georganiseerde misdaad, 3/8

Geraas, 11/8

Geweld teen vroue, 1/8

Gierigheid—Hoe dit ons raak, 1/8

OSCE—Wat is dit? 8/22

Peste, 11/22

Seksualiteit—veranderende gesindhede, 6/8

Seksuele uitbuiting van kinders, 4/8

Swendelaars, 9/22

Tjernobil, 4/22

Vermaak, 5/22

Voedsel vir almal—’n Droom?

Vroue, 4/8

Waarom soveel haat? 9/8

Wat oorlog aan kinders doen, 10/22

Waterkrisis, 8/22

Woestynvorming, 2/8

WETENSKAP

Fotosintese, 1/22

Gehoor—kosbare gawe, 9/22

Hoe het ons hier gekom? 5/8

Insekvlug, 9/22

Is daar enige grondslag vir evolusie? 5/8

Komeetbotsing, 1/8

Niere, 8/8

“Opspraakwekkendste wetenskapsbedrog”, 7/8

“Simfonie van volmaakte tydsberekening” (spraak), 9/8

Stergeboorte in ’n “arendsnes”, 3/8

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel