Inhoudsopgawe
22 Oktober 2001
Die lewe is die moeite werd
Hoewel die meeste mense die lewe van nature liefhet en daaraan vasklou, is selfmoord wêreldwyd besig om toe te neem. Waarom? Watter onderliggende faktore is daarby betrokke? Hoe kan hierdie dodelike drang weerstaan word?
5 Waarom mense nie meer kans sien vir die lewe nie
22 “Dokters” wat kriewel en ’n eetlus het
31 Viëtnam se onontdekte diere
Die jongste reeks van die Rotsgebergte 16
Besoek die Grand Teton- Nasionale Park saam met ons en leer van hierdie pragtige bergreeks en die diere wat daar lewe.
’n Verenigde broederskap staan vas 23
Toe aardbewings El Salvador vroeër vanjaar geteister het, het die Christenbroederskap van Jehovah se Getuies die uitdaging aanvaar om noodleniging te verleen.