Praktiese antwoorde op die vrae wat jy al gevra het!
• Waarom verstaan my ouers my nie?
• Waarom is Pa en Ma uitmekaar?
• Hoe kan ek ware vriende maak?
• Waarom raak ek so neerslagtig?
• Waarom wil die kinders my nie uitlos nie?
• Wat van voorhuwelikse seks?
Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk is anders as ander boeke vir jongmense. Die onderwerpe wat bespreek word, is gekies na aanleiding van besprekings met honderde jongmense regoor die wêreld. En die antwoorde, wat gegrond is op God se Woord, die Bybel, werk regtig! Hierbo is net ’n paar van die vrae wat hierdie boek met 320 bladsye beantwoord.
Jy kan hierdie boek aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.
□ Lewer asseblief die boek Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk by my af, sonder enige verpligting.
□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.