Lied 33
“Jehovah self het koning geword!”
(Psalm 97:1, NW)
1. Bring dank,o mensdom,aan Jehovah,
En ver kondig sy werk aan die volkere.
Jubel bly voor ons Heer,sing ’n lied tot sy eer.
En oordink sy wonderdade groot.
(Refrein)
2. Vertel sy glorie aan die nasies.
En sy redding so groot,meld van dag tot dag.
Want Jehovah regeer,hy verdien al die eer.
Laat ons hom vrees bo elk’ander god.
(Refrein)
3. Erken die grootheid van Jehovah.
Bring hom dank vir sy Seun,sterke Vredevors.
Buig jul nederig neer voor Jehovah,ons Heer.
Loof Jehovah God,die Soewerein.
(Refrein)
Laat die hemele juig,Laat die aard’hom verbly.
Dis Jehovah God wat nou Koning is!
Laat die hemele juig,Laat die aard’hom verbly.
Dis Jehovah God wat nou Koning is!