Lied 57
Jehovah se gelukkige volk
1. Salig is die volk by wie jubelklanke woon,
Vir wie u waarheid toon,Wat u met seën bekroon,
Wat immer in die lig van u aangesig sal gaan.
Elk vind veel geluk deur sy plek vol te staan.
(Refrein)
2. Ons word aangeval deur die duiwels en die ‘Slang’;
Werk hard en wees nie bang;Ja,doen wat God verlang.
Jehovah is ’n toevlug vir diéwat sug en steun;
Hy sal aan regverdiges skuiling verleen.
(Refrein)
3. Wees dus altyd moedig al wil hul jul belet;
Al toon hul ook ver set,Volhard in die gebed.
Ons moet die toets verduur,want beproewing maak ons sterk.
Daar ons God ons goedkeur,sal ons aanhou werk.
(Refrein)
U goedertierenheid,Heer,sal u bewys
Aan almal wat voor mense u naam nou prys.
Hulle sien die waarheid deur
u Woord en gees;Toon hul geloof en handel onbevrees.