Lied 127
Duisende broers
1. Duisende broeders en susters
Staan langs my in die stryd.
Hul dien ons God Jehovah,
Handhaaf on-kreukbaarheid.
Duisende broers en sus ters—
Werklik ’n grote skaar—
Preek oor die hele aarde heen,
En loof Jehovah daar.
2. Duisende broeders en sus ters,
Almal in spierwit drag,
Staan in die Heer se tempel,
En dien hom dag en nag.
Duisende broers en susters
Roep ene vuur en vlam:
‘Redding kom van Jehovah God
Deur middel van sy Lam.’
3. Duisende broeders en susters
Dien God getrou en bly.
Hul preekdie evangelie,
Want dit maak mense vry.
Wyl hulle dit ver kon dig,
Word hulle soms verdruk,
Maar Jesus lei hul sag en teer,
En so word hul verkwik.