Lied 139
Luister na die nuus van die Koninkryk
1. O luister na die nuus van die Koninkryks prag
En hoor die verslag: “My seun heers met mag.
Die Duiwel gaan verslaan word in hierdie ge slag.
Vlug nou uit sy ou stelsel en moenie nog wag.”
(Refrein)
2. God roep deur sy getuies tot mense vandag:
“O skape so sag, en God dag en nag.
Want Christus op sy troon toon jul eers daags sy krag
En dan sal dood en droefheid moet wyk voor sy mag.”
(Refrein)
3. Gelukkig is die mense wat luister vandag.
Hul sing nou met mag: “Op God sal ons wag.
”Want hy bewaar die troues en gee hulle krag.
Hul haas hul na sy skuil plek— daar wil hul vernag.
(Refrein)
Laat die bose hul slegte weg verlaat,
En laat die boosaards hul ou gedagtes haat.
Keer t’rug tot God wat so genadig is,
Want hy vergeef die berouvolles.