Afdeling 1
“Julle is my getuies”, sê Jehovah
Waarom het Jehovah getuies? Wie is hulle? Hierdie deel (Hoofstukke 1 tot 9) verskaf ’n beknopte oorsig van Jehovah se gebruik van getuies van die ou tyd af tot in ons dag.
Elke opeenvolgende deel bevat ’n breedvoerige bespreking van ’n spesifieke aspek van daardie geskiedenis.
[Volbladillustrasie op bladsy 8]