Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • gl bl. 12-13
  • “’n Goeie en uitgestrekte land”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “’n Goeie en uitgestrekte land”
  • ‘Sien die goeie land’
  • Soortgelyke materiaal
  • Studie nommer 1—’n Besoek aan die Beloofde Land
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • Praktiese lesse uit die Beloofde Land
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • “Trek deur die land”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
‘Sien die goeie land’
gl bl. 12-13

“’n Goeie en uitgestrekte land”

BY DIE brandende bos het God vir Moses gesê dat Hy sy volk “uit die hand van die Egiptenaars [sou] verlos en . . . hulle [sou] laat optrek na ’n goeie en uitgestrekte land, na ’n land wat oorloop van melk en heuning”.—Eks 3:8.

Hierdie twee rekenaarafbeeldings kan jou help om te sien watter verskeidenheid natuurstreke en -terreine daar in die Beloofde Land was. (Die hoogtes is visueel vergroot om die verhoudings te beklemtoon.) Verwys na die gekleurde grafiek om die hoogtes in verhouding tot seespieël te sien.

Die kaart bied een manier om natuurstreke van die land aan te dui. Jy kan ’n beskrywing van die streke met Bybelverwysings kry in “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig” (Studie 1, bladsye 270-8) en in Insight on the Scriptures (Deel 2, bladsye 568-71).a

[Voetnoot]

a Uitgegee deur Jehovah se Getuies.

[Tabel/Kaarte op bladsy 12, 13]

(Sien publikasie vir oorspronklike teksuitleg)

Dwarssnee van die beloofde land

Kaart van natuurstreke

A. Kus van die Groot See

B. Vlaktes wes van die Jordaan

1. Vlakte van Aser

2. Kusstrook van Dor

3. Weivelde van Saron

4. Vlakte van Filistea

5. Sentrale oos-wes-vallei

a. Vlakte van Megiddo

b. Laagvlakte van Jisreël

C. Bergstreke wes van die Jordaan

1. Heuwels van Galilea

2. Heuwels van Karmel

3. Heuwels van Samaria

4. Sjefela (lae heuwels)

5. Heuwelland van Juda

6. Wildernis van Juda

7. Negeb

8. Wildernis Paran

D. Araba (Skeurvallei)

1. Hoele-bekken

2. Gebied van See van Galilea

3. Jordaanvallei

4. Soutsee (Dooie See)

5. Araba (suid van die Soutsee)

E. Berge/hoogvlaktes oos van die Jordaan

1. Basan

2. Gilead

3. Ammon en Moab

4. Bergplato van Edom

F. Libanongebergte

[Kaart]

Berg Hermon

Dan

Jerusalem

Berseba

Dwarssnee van die Beloofde land

meter voet

2 500 7 500

2 000 6 000

1 500 4 500

1 000 3 000 Heuwelland Land

van Juda Moab

500 1 500

Sjefela Wildernis

Vlakte van van Juda

Filistea Skeurvallei

0 0 (Seespieël)

Soutsee

-500 -1 500

[Prent op bladsy 13]

Berg Hermon (2 814 m)

[Prent op bladsy 13]

Kus van die Soutsee; laagste plek op aarde (ongeveer 400 m onder seespieël)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel