Agterblad
JEHOVAH SE DAG . . . is ’n tema wat in die laaste 12 boeke van die Hebreeuse Geskrifte weerklink. Baie mense is onbekend met hierdie profetiese boeke, maar jy sal praktiese inligting daarin vind wat jy in jou daaglikse lewe kan toepas. Weet jy hoe? En hoe kan hierdie einste boeke jou help om jou vir Jehovah se groot dag voor te berei?