Agterblad
Voel jy ooit verlore en dat jy ’n behoefte aan leiding het? Jesus Christus is die godgegewe Leier wat elke mens nodig het. Hy het gesê: “Ek is die goeie herder, en ek ken my skape en my skape ken my” (Johannes 10:14). Ken jy die Goeie Herder werklik—sy eienskappe, sy boodskap en werk, sy ywer, sy liefde? Hierdie boek sal jou help om Jesus intiemer te leer ken en hom noukeuriger te volg.