Legendeee
Hierdie boek bevat . . .
SLEUTELTEKSTE
wat hoofgedagtes beklemtoon
Wenk
praktiese wenke om jou te help
HET JY GEWEET . . .
feite wat jou aan die dink sal sit
AKSIEPLAN!
geleenthede om te sê hoe jy die materiaal sal gebruik
WAT DINK JY?
vrae wat jou sal help om te redeneer oor wat jy gelees het
En ook . . .
MY DAGBOEK
elke deel van die boek sluit af met ’n dagboekbladsy waar jy jou gedagtes in woorde kan uitdruk
ROLMODEL
spesifieke Bybelkarakters word as voorbeelde voorgehou