Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 81
  • “Gee ons meer geloof”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Gee ons meer geloof”
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Gee ons meer geloof”
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Ons moet geloof hê
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Ons moet geloof hê
    Sing vir Jehovah
Sing vir Jehovah
sn lied 81

Lied 81

“Gee ons meer geloof”

Alternatiewe vertoon beskikbaar

(Lukas 17:5)

1. Vanweë ons onvolmaaktheid, o Jehovah,

is elke neiging van ons hart net sleg.

Daar is ’n sonde wat ons gou verstrik, Heer—

dis ongeloof, maar ons wil daarteen veg.

(REFREIN)

Ons smeek u, gee ons meer geloof, Jehovah.

Kom ons te hulp, voorsien in volle maat.

O, gee ons meer geloof, wees barmhartig,

dan kan ons u vereer in woord en daad.

2. In ongeloof kan niemand u behaag nie.

Ons moet vertrou dat u ons sal vergoed.

En soos ’n skild bied ons geloof beskerming.

Ons gaan die toekoms moedig tegemoet.

(REFREIN)

Ons smeek u, gee ons meer geloof, Jehovah.

Kom ons te hulp, voorsien in volle maat.

O, gee ons meer geloof, wees barmhartig,

dan kan ons u vereer in woord en daad.

(Sien ook Gen. 8:21; Heb. 11:6; 12:1.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2021)
    Teken af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel