EPISODE 2
“Dit is my Seun”
Johannes die Doper begin sy bediening (gnj 2 00:00-01:01)
Johannes getuig van die lig (gnj 2 01:01-01:35)
Johannes preek oor doop (gnj 2 01:46-10:36)
Jesus se doop (gnj 2 10:36-15:04)
Jesus deur die gees in die wildernis in gelei (gnj 2 15:05-15:50)
Geslagslyn van Jesus Christus (gnj 2 15:50-21:03)
Jesus verwerp die Duiwel se versoekings (gnj 2 21:03-26:02)
Johannes erken dat hy nie die Christus is nie maar die een is wat in die wildernis uitroep (gnj 2 26:02-29:36)
Johannes identifiseer Jesus as “die Lam van God” (gnj 2 29:36-30:31)
Johannes getuig oor die gees wat op Jesus neergedaal het en voorspel doop met heilige gees (gnj 2 30:31-31:20)
Johannes se dissipels volg Jesus (gnj 2 31:20-32:41)
Andreas neem sy broer Petrus na Jesus (gnj 2 32:41-33:51)
Filippus en Natanael word Jesus se dissipels (gnj 2 33:51-36:53)
Jesus verander water in wyn by ’n troue in Kana in Galilea (gnj 2 36:54-45:29)
Jesus se eerste reiniging van die tempel in Jerusalem (gnj 2 45:30-50:05)
Jesus sê vir Joodse teenstanders dat hy die tempel in drie dae weer sal opbou (gnj 2 50:06-51:13)
Baie mense stel geloof in Jesus oor die wonderwerke wat hy doen (gnj 2 51:13-52:45)