Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w84 1/1 bl. 32
  • Dit bevorder geestelike vooruitgang

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit bevorder geestelike vooruitgang
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
w84 1/1 bl. 32

Dit bevorder geestelike vooruitgang

Daar is gepoog om ’n Chinese vrou wat in Engeland woon maar baie min Engels praat, te help om die leerstellings van die Bybel te leer ken. “Daar was nie veel vooruitgang nie”, het die onderwyseres berig. “Toe het die dame se vriendin in Australië ’n Chinese eksemplaar van My boek met Bybelverhale gestuur. Die vrou wil nou graag ons vergaderinge bywoon en meer leer. Sy begryp dinge nou ook beter danksy die eenvoudige verklarings in die boek. Ek is so verheug! Met hierdie boek was daar groot vooruitgang sonder veel inspanning van my kant.”

My boek met Bybelverhale bevat 116 Bybelverhale wat die leser ’n idee van die Bybel se inhoud gee. Dit word in meer as 50 tale uitgegee. Jy kan hierdie waardevolle boek met 256 bladsye ontvang deur die koepon in te vul en te pos.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel