Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w84 8/1 bl. 32
  • Aanvaar as skoolleerboeke

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aanvaar as skoolleerboeke
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
w84 8/1 bl. 32

Aanvaar as skoolleerboeke

Die klein, bergagtige land Lesotho word heeltemal deur Suid-Afrika ingesluit. Daar is onderhoude gevoer met skoolhoofde in die omgewing van Maseru, die hoofstad, en elkeen het ’n stel van die boeke Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut, Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou en My boek met Bybelverhale ontvang. Een skool het gevolglik 50 Jeug-boeke geneem, en ’n ander het die Bybelverhale-boek as ’n amptelike leerboek aanvaar. Sewe klasse, bestaande uit 260 leerlinge, het die boek begin gebruik.

Ons is seker dat jy en jou gesin ook by die heilsame inligting in hierdie publikasies baat sal vind. Al drie is gebonde boeke; die Jeug-boek en die Gesinslewe-boek het elk 192 bladsye. My boek met Bybelverhale het 256 bladsye, wat so groot soos hierdie tydskrif se bladsye is, en bevat 125 groot illustrasies waarvan die meeste in pragtige kleur is. Ontvang al drie publikasies teen slegs R4.80.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel