Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w84 7/15 bl. 32
  • ‘Bring nog een van daardie rooi boeke’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Bring nog een van daardie rooi boeke’
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
w84 7/15 bl. 32

‘Bring nog een van daardie rooi boeke’

Terwyl ’n gereelde gemeentelike vergadering van Jehovah se Getuies in die Midde-Westelike Verenigde State aan die gang was, het die telefoon gelui. “Niemand kan onthou wanneer die telefoon laas tydens ’n vergadering gelui het nie”, het een van die aanwesiges geskryf. ’n Bespreking was aan die gang oor hoe om die publikasie Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe in die veldbediening te gebruik. “Raai net wat die vrou wou hê!” het die brief vervolg. “Nooit anders nie—‘nog een van daardie rooi boeke’! Sy het vroeër een ontvang en wou nog een hê vir haar dogter wat al uit die huis is.”

In die twee jaar vandat dit gepubliseer is, is meer as 15 miljoen eksemplare van hierdie pragtig geïllustreerde Bybelstudiehulpe in meer as 55 tale gedruk. Kry jou eksemplaar, en jy sal verstaan waarom dit so gewild is.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel