Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w84 11/15 bl. 32
  • ‘’n Bron van nuttige informasie’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘’n Bron van nuttige informasie’
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
w84 11/15 bl. 32

‘’n Bron van nuttige informasie’

Dit is hoe ’n leser in Coimbra, Portugal, oor Ontwaak! voel. Hy skryf: “Ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om weereens my groot waardering vir die tydskrif Ontwaak! uit te spreek. Dit is inderdaad wonderlik. Dis is altyd met blydskap dat ek dit ontvang en altyd met groot voldoening en geestelike vreugde dat ek dit lees. Dit bevat altyd ’n verskeidenheid goeie artikels wat goed geskryf is sodat dit nie vervelig is om dit te lees nie. Ek stel die tydskrif hoog op prys vanweë sy artikels, sy illustrasies en laastelik die liefde wat dit in ons wek vir die aarde en, natuurlik, vir God. Daar is weliswaar leerstellige punte waaroor ek met julle verskil, maar ek meen dat die gees ook met julle is. Wat opvoeding betref, kan ek slegs sê dat Ontwaak! Uiters leersaam is en dat dit ’n groot bron van informasie is wat ’n mens se algemene kennis verbreed. Veels geluk!”

Lees Ontwaak! gereeld en geniet sy aangename en leersame artikels. Stuur sleg R5,60 daarom ’n jaar lank te ontvang.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel