Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w84 12/1 bl. 32
  • “lets besonders!”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “lets besonders!”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
w84 12/1 bl. 32

“lets besonders!”

’n Leseres van die boek Verenig in die aanbidding van die enigste ware God in Pennsilvanië, V.S.A., het haar ingenomenheid daarmee soos volg uitgespreek: “Dit is iets besonders! Wat ’n wonderlike hulp om tot Christelike rypheid te groei! Die manier waarop dit geskryf is, help ons om ons denkvermoë in ooreenstemming met Bybelbeginsels te gebruik. Dit is presies wat ons nodig het.” Hierdie uitstekende boek kan jou ook help om tot Christelike rypheid te groei. Kry jou eksemplaar deur die bygaande koepon aan ons te stuur. Slegs R1.40.

Stuur asseblief die geïllustreerde hardebandboek met 192 bladsye Verenig in die aanbidding van die enigste ware God posvry aan my. Ek sluit R1.40 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel