Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w87 9/15 bl. 32
  • ‘Ritmes wat die hart kalmeer’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Ritmes wat die hart kalmeer’
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
w87 9/15 bl. 32

‘Ritmes wat die hart kalmeer’

Dit is seer seker uiters gewens in hierdie koorsagtige tye. ’n Jong moeder in Japan het in hierdie verband omtrent die vergaderinge van Jehovah se getuies geskryf:

“Toe ek die eerste keer na die Koninkryksaal gegaan en die lofliedere gehoor het, het ek gedink: ‘Watter pragtige musiek tog, . . . ritmes wat die hart kalmeer!’ . . . Ek wonder nou al geruime tyd of daar kassette of plate met hierdie lofliedere is. As daar is, wil ek dit graag koop. . . . Ek dink die lofliedere is net reg. As ons die kassette het, kan ek daarna luister terwyl ek my huiswerk doen en wanneer ek met my kind speel, en dit sal wonderlik wees.”

Dit is vir ons ’n genoeë om te sê dat daar sulke kassette is. ’n Pragtige album met die titel “Sing Praises to Jehovah”, bevat agt kassette met pragtige klaviermusiek en is beskikbaar teen slegs R40. Jy kan jou album ontvang deur die bygaande koepon in te vul en saam met jou betaling te pos.

Stuur asseblief die album “Sing Praises to Jehovah” met die agt musiekkassette posvry aan my. Ek sluit R40 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel