Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w90 1/1 bl. 32
  • ‘Nooit gelukkiger as nou nie’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Nooit gelukkiger as nou nie’
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
w90 1/1 bl. 32

‘Nooit gelukkiger as nou nie’

Dit was die kommentaar van ’n vrou wat die raad in die boek Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou toegepas het. Sy het huweliksprobleme ondervind en het dit met die vrou begin bespreek wat haar huis skoongemaak het. Die skoonmaakster skryf:

“Enige raad wat ek haar gegee het, was direk uit die boek. Ek het haar uiteindelik vertel dat ek ’n boek het wat sy dalk interessant sal vind. Ek het verduidelik hoe dit my gehelp het en dat dit baie verstandige raad uit die Bybel bevat. ’n Paar dae later het ek met haar oor die telefoon gepraat, en sy het my vertel dat sy en haar man dit gelees het en besluit het om mekaar ’n bietjie beter te behandel.

“Sy het my vanaand weer gebel om my onder andere te vertel dat hulle lewe nooit gelukkiger was as wat dit nou is nie. Hulle het die boek saam gelees, die tekste in die Bybel nageslaan, en pas die beginsels daarin toe.”

As jy graag hulp wil hê om jou huwelik gelukkiger te maak, kan jy by hierdie boek baat vind. Ontvang ’n eksemplaar deur die koepon in te vul en te pos.

Stuur asseblief die hardebandboek met 192 bladsye

Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou posvry aan my. Ek sluit R2,50 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel